Anna Q. Nilsson

Anna Q. Nilsson
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Anna Quirentia Nilsson
Geboorte (1888-03-30)30 Maart 1888
Sterfte 11 Februarie 1974 (op 85)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Anna Q. Nilsson (30 Maart 1888 – 11 Februarie 1974) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Seven Keys to Baldpate (1917), Auction of Souls (1919), The Greater Glory (1926), en Sunset Boulevard (1950).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search